Herstigte Nasionale Party

Herstigte Nasionale Party
HNP
Logo van die betrokke party.

Leier Andries Breytenbach
Gestig 24 Oktober 1969[1]
Hoofkwartier Pretoria
Ideologie Afrikaner Nasionalisme
Christelik Demokraties
Republikeins
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure      Oranje
     Wit
     Blou
Webblad http://www.hnp.org.za

Die Herstigte Nasionale Party is ’n verregse Suid-Afrikaanse politieke party wat per geleentheid een parlementslid gehad het.

  1. "Herstigte Nasionale Party gestig" (html) (in Engels). Suid-Afrikaanse Aanlyngeskiedenis. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 12 April 2012.

Developed by StudentB